Verkeerde tersięre opleiding – 600 000 vakatures
Kommentaar (1)
20/01/12
Volgens die Adcorp Indiensnemingsindeks lei universiteite en ander tersięre instansies in SA die verkeerde tipe gegradueerdes op en is dit tot ’n groot mate verantwoordelik vir die hoë werkloosheidskoers en vaardigheidstekorte in die land.
Lees meer...
Kategorie: Opvoeding |
Moedertaalonderrig steeds die beste
Kommentaar (0)
20/01/12
Met die aanvang van die 2012- skooljaar het AfriForum ʼn beroep op ouers gedoen om toe te sien dat hulle kinders in hulle moedertaal onderrig word. Ouers word ook versoek om druk op die regering te plaas om moedertaalonderrig te voorsien in gevalle waar dit nie reeds beskikbaar is nie.
Lees meer...
Kategorie: Opvoeding |
AfriForum loods Red Afrikaanse Skole
Kommentaar (1)
20/01/12
AfriForum het ‘n omvattende veldtog geloods teen die regering se hernieude pogings om Afrikaans as onderrigmedium uit skole te verdring. Die veldtog, Red Afrikaanse Skole, bestaan uit ʼn vyfpuntplan wat ouers maklik kan ondersteun.
Lees meer...
Kategorie: Kultuur |
R20 miljard met drein af
Kommentaar (1)
20/01/12
Volgens die jongste verslag van die nasionale Ouditeur-generaal vir 2010 / 2011 is meer as R20 miljard bestee as ongemagtigde en onregmatige uitgawes en korrupsie.
Lees meer...
Kategorie: Ekonomie |
“Arabiese Lente” groter vervolging van Christene
Kommentaar (0)
20/01/12
Nuusberigte toon dat die sg. Arabiese Lente waardeur ‘n aantal tradisionele regerings in Midde-Oosterse lande tot ‘n val gebring is, die bewind deur ekstremistiese Moslem-regeerders vervang is en dat dit lei tot groter vervolging van Christene.
Lees meer...
Kategorie: Godsdiens |
Seminaar Rekenmeesters in Afrikaans
Kommentaar (0)
20/01/12
Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans bied op 13 Februarie 2012 ‘n praktiese seminaar in Bloemfontein aan. Onderwerpe onder die loep in Registrasie van Nuwe Maatskappye, Wet 71/2008 en Aktes van Oprigting.
Lees meer...
Kategorie: Besigheid |
Kerke boikot teen TV-porno
Kommentaar (0)
20/01/12
"n Groep kerke met miljoene lidmate het ‘n boikot van TopTV, sy borge en sy adverteerders aangekondig sou die betaalkanaal voortgaan met planne om pornografie uit te saai.
Lees meer...
Kategorie: |
Vakature vir skoolhoofpos Orania CVO
Kommentaar (0)
20/01/12
Die Orania CVO Skool adverteer tans die vakature vir die pos van skoolhoof. Die leerlingtal van die skool het die afgelope vier jaar gegroei van 42 leerlinge tot sowat 200, terwyl die fasiliteite en terrein van die skool opgegradeer is na topstandaarde.
Lees meer...
Kategorie: Werksgeleenthede |
Kranslegging vir ANC-slagoffers
Kommentaar (5)
11/01/12
Op 8 Januarie 2012 het AfriForum Jeug ‘n kransleggingseremonie in Pretoria gehou ter nagedagtenis aan die mense wat in die ANC se terreuraanvalle gedurende die tagtigerjare gesterf het.
Lees meer...
Kategorie: Blanke moord |
Woede oor Onderstepoort-verdoeseling in keuring
Kommentaar (4)
11/01/12
Volgens ‘n mediaverklaring van AfriForum Jeug (AFJ), is ouers en leerlinge woedend oor die wyse waarop die Universiteit van Pretoria (UP) agter benewelde toelatingsprosesse in die Fakulteit van Veeartsenykunde skuil om wit leerlinge uit die fakulteit te hou. AFJ het versoek dat die UP kragtens die Wet op Toegang van Inligting 2 van 2000, die akademiese prestasie van suksesvolle fakulteitaansoekers bekend maak, asook die redes waarom topleerlinge weggewys word.
Lees meer...
Kategorie: Opvoeding |
Gesonde leefstyl gemotiveer vir jeug
Kommentaar (0)
11/01/12
Adriaan Bergh, 2011 se Mnr. Suid-Afrika, skop op 17 Januarie 2012’n skooltoer af om 30 000 leerders in 50 skole in al nege provinsies te motiveer om’n gesonde en gebalanseerde leefstyl te volg. Hy besoek Bloemfontein op 7 en 8 Februarie. Bergh sę: “My ouers het die belangrikheid van balans by my ingeprent en as gevolg daarvan verstaan ek hoe belangrik dit is om sport, akademie en leierskap te balanseer.”
Lees meer...
Kategorie: Gesondheid |
26/01/12 om 09:07:17
R20 miljard met drein af
Abel sę:
"Hoekoms kla almal so, hoe anders sou die sokkerkaartjies en die meegaande h..."
25/01/12 om 07:55:58
Algemene praktisyn te Orania benodig
wyberykona sę:
"In adulthood, the human brain uses more glucose than any other part of the ..."
20/01/12 om 07:55:58
Verkeerde tersięre opleiding – 600 000 vakatures
Johann de Villiers sę:
"Tydens n werksessie in die noorde van Namibie was n opmerking van my swart ..."
20/01/12 om 11:07:04
Blits feitlik om aardbol
Cecilia Fourie sę:
"Hallo, Dankie vir 'n julle "koerant" wat ek op in Sao Tome kry, 'n..."