wordpress visitor
Grafeen opwindende nuwe materie - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Grafeen opwindende nuwe materie

Kommentaar (1)

21/06/12

· Redaksie

Die verwerking van ‘n nuwe soort materie, grafeen, het die  wêreld in rep en roer. Dit is basies ’n allotroop van koolstof en is in 2004 die eerste keer in laboratoria in Bittanje en in Rusland geïsoleer. Sederdien is dit verder verwerk en hou dit verreikende finansiële en tegnologiese voordele in. Grafeen is glo sterker as yster, kan rek soos rubber en weeg byna niks. Dit is die wêreld se dunste materiaal en bestaan uit ‘n enkellaag  koolstofatome wat hitte en elektrisiteit beter kan gelei as koper. Dié nuwe nanomateriaal kan gebruik word om papierdun TV’s, buigbare selfone, nuwe olie- en gassensors, batterye wat in sekondes kan herlaai en selfs onsigbare werptuie, te vervaardig. Lande soos die VK, Suid-Korea, Wes-Europa en die VSA is besig om groot bedrae te bestee aan die verdere verwerking en ontwikkeling van grafeen, om sodoende voor in die benuttingswedloop te kom.

Kategorie:

Elna Lush - 22/06/12 om 10:28:58

Ek het begin lees aan n boekie wat ek by Vaandel uitgewers bestel het "Vreemde Wesens". Hierin word genoem hoe die VSA al vroeg in die 50 en 60 jare kontak gehad met met ruimtewesens. Hulle het dan ook tegnologie ontvang van hierdie wesens, kennis wat ons eie ontwikkeling ligjare vooruit was. Uitvindsels soos hierbo laat my dink en wonder. Word ons mense regtig so slim of het ons bietjie hulp van elders gekry?????

Lewer kommentaar op Elna Lush
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."