Letsatsi Lodge & Game Reserve maak weer oop
Kommentaar (0)
29/06/12
· Redaksie
Letsatsi Lodge & Game Reserve, die wildsplaas van 2 320 ha naby Smithfield met sy 28 luukse chalets, konferensiesentrum en onthaalgeriewe, asook ‘n versteekte boskamp met 22 luukse tente, is deur die Nel-familie van die plaas Strydpoort tussen Rouxville en Aliwal-Noord oorgekoop. Letsatsi is in 2006 aangewys as die beste wildplaas in die Vrystaat. Die Nel-familie besit ook twee ander gastehuise, College Lodge in Bloemfontein en Azamare in Kampsbaai. Die nuwe eienaars beoog om begin Augustus hul deure vir besoekers oop te maak.
Lewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."