wordpress visitor
Slowenië waarskynlik sesde Tamatiestraatstaat - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Slowenië waarskynlik sesde Tamatiestraatstaat

Kommentaar (0)

09/07/12

· Redaksie

Ekonome waarsku dat dit ‘n kwessie van tyd is voor Slowenië die sesde land van die Europese Unie word wat hulp sal moet ontvang om uit die ekonomiese suigput te kom. Dié nuus volg ‘n week na Ciprus die vyfde EU-lidland geword het wat ‘n reddingsboei moes ontvang - ná Griekeland, Spanje, Ierland en Portugal. Sloweniëse Premier Janez Janza het verlede week gewaarsku dat sy land die gevaar van ‘n “Griekse scenario” in die gesig staar, maar het beloof dat sy regering alles in sy vermoë sal doen om die nodigheid van ‘n reddingsboei af te weer. Verskeie ekonome het egter gewaarsku dat dit onvermydelik is.

Kategorie: Ekonomie

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."