wordpress visitor
Grondoudit in die Vrystaat - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Grondoudit in die Vrystaat

Kommentaar (1)

12/07/12

· Redaksie

Vrystaat Landbou, in samewerking met Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het besluit om saam ‘n grondoudit in die provinsie aan te pak. Vyf streke, Mangaung (Streek 16), Mohokare (Streek 20), Mantsopa (Streek 15), Dihlabeng (Streek 4) en Nketoana (Streek 4) het reeds afgeskop met geverifieërde uitkomste. Aan die hand van hierdie positiewe inligting, is besluit om die res van die Vrystaat se streke (15 in totaal) m.b.v. landbouverenigings af te handel as ‘n saak van dringendheid. Vir meer besonderhede, skakel dr.Jack Armour by 051 444 4609.

Kategorie: Landbou

Hendrik Mills - 15/07/12 om 07:27:40

Kan ons nie kyk na reenval as potensiaal van grond waarde en nie ha nie ge met die grond odit sal ons sien wat doen die staat en tuislande met hulle hoe potensiaal grond en boere in die weste met baie ha lae reenval en potensiaal gronde nie dieselfde waarde kan he nie.

Lewer kommentaar op Hendrik Mills
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."