wordpress visitor
SA 40 ste met voedselsekerheid - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

SA 40 ste met voedselsekerheid

Kommentaar (0)

12/07/12

· Redaksie

‘n Lansie word vir die boere van Suid-Afrika gebreek met die verskyning van SA in die 40ste plek op die ranglys van lande vir voedselsekerheid, dít hoewel 27% van die land se bevolking ondervoed is. Op hierdie indeks pas bekend gemaak, neem die DRK die 105 de posisie in - die laagste van lande wat op die indeks vir wêreldvoedselsekuriteit aangedui word. Zimbabwe het nie die lys gehaal nie, terwyl Zambië, wat mielies na Zimbabwe uitvoer, in die 95 ste plek is. Die VSA is bo-aan die lys, gevolg deur Denemarke. Op die indeks vir bekostigbaarheid neem Suid-Afrika die 38 ste plek in en by beskikbaarheid die 33 ste plek. Kom dit egter by kwantiteit en veiligheid, sak Suid-Afrika tot die 52 de plek terug. Die boonste lande is meestal lande van die Europese Unie en lande soos Kanada, Australië en Nieu-Seeland.

Kategorie: Landbou

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


17/05/13 om 08:28:45

Onrusbarende berigte

FRans Malherbe (Skuilnaam sę:

"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."