wordpress visitor
Grensoorlog Gedenkaand - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Grensoorlog Gedenkaand

Kommentaar (0)

17/07/12

· Redaksie

Op 1 September 2012 om 18:30 word ‘n Grensoorlog Gedenkaand by Bobbiespark, Bloemfontein aangebied, ter herdenking van Operasie Kerslig, 1981. Maj. Jack Greeff, oud-Recce en ontvanger van ’n Honoris Crux, is die spreker oor die onderwerp. Onthou jou helde, onthou jou ou vriende en bewaar so jou geskiedenis. Die koste is R180 pp, ete ingesluit. Dames ook welkom. Gereël deur www.grensoorlog.co.za en vriende in samewerking met CVO Skool Dankbaar. Kaartjies te koop by MM Boekhandel, Meditas Sentrum, Universitas, Bloemfontein. Navrae Theo du Plessis 084 448 8575.

Kategorie: Erfenis

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


23/05/13 om 11:10:10

Verpolitisering van onderwys

Sarel sę:

"Apartheid kry skuld vir baie, wonder net hoekom is die HELE afrika donker e..."


23/05/13 om 01:52:43

“Regstellende” wette ondermyn werkskepping

C. Visser sę:

"Daar is baie ander redes vir werkloosheid. In ons dorp dien verpleegperson..."


23/05/13 om 07:51:47

Cosatu vra sanksies teen blanke boere

cbc sę:

"Ja, byt maar die hand wat jou kos gee en kyk waar jy volgende jaar gaan kos..."