wordpress visitor
Film Fuel nuwe denkraamwerk - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Film Fuel nuwe denkraamwerk

Kommentaar (0)

17/07/12

· Redaksie

Ditsem Vrystaat het gisteraand op uitnodiging ‘n voorskou in Bloemfontein bygewoon van die bekroonde nuwe film Fuel, wat handel oor die geloofwaardigheid om ‘n wêreld sonder gebruik van besoedelende fossielbrandstof te skep. Die film, ‘n dokumentêr met ‘n ware storie ingeweef, wys op grond van wetenskaplike en geskiedkundige feite dat fossielolie ter wille van geld en mag in die wêreldpolitiek kunsmatig hoog gedryf word, selfs al kos dit oorloë, menseslagtings en erge omgewingsbesoedeling. Daarenteen toon die film dat die produksie van biobrandstof op grootskaal wel ekonomies haalbaar is, baie goedkoper uitwerk en by verre meer omgewingsvriendelik en veiliger is. Die film begin vroeg Augustus vanjaar in rolprentteaters landswyd te draai. Die algemene gevoel is dat óf jy ‘n skeptikus is of die storie glo, die film ‘n moet-sien is. Hoe dit ookal sy, dat die film konvensionele denkraamwerke drasties gaan beïnvloed, is seker. Vir meer besonderhede, skakel 021 824 4559 of besoek www.greentruth.co.za.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."