wordpress visitor
Verbod op gebed in Amerikaanse skole - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Verbod op gebed in Amerikaanse skole

Kommentaar (2)

17/07/12

· Redaksie

50 jaar ná die Amerikaanse hooggeregshof gebed in Amerikaanse staatskole verbied het, word steeds ‘n veldtog gevoer om minstens skoolbeheerrade toe te laat om hul verrigtinge met gebed te open. “Gebed is deel van die Amerikaners se DNS” sê Tim Walberg, Republikeinse kongreslid. Hulle beroep hulle op ‘n uitspraak van die hooggeregshof in 1983 waarin bevind is dat gebed so diepgewortel is in die Amerikaanse geskiedenis en tradisie dat ‘n openbare liggaam wat die Hoër Hand aanroep om leiding, nie die grondwet oortree nie. Die netwerk kry egter die wind van voor. Die hooggeregshof het onlangs geweier om die appèl van ‘n skoolbeheerliggaam in Delaware aan te hoor. Diegene wat gekant is teen gebed in openbare instansies meen die toelating daarvan bevoordeel een godsdiens bo ‘n ander en selfs bo ateïsme en daarom op ‘n skending van godsdiensvryheid neerkom.

Kategorie:

christa liebenberg - 17/07/12 om 06:06:35

Dankie tog my kinders is in n Afrikaanse privaatskool. Julle sal dit seker nie glo nie maar ons is in die hart van Johannesburg. My kinders open elke dag met gebed en word in pront Afrikaans net die beste onderrig gegee. Dit word ook van onderwysers verwag om hulleself met die Christelike etos te vereenselwig. Die skool het n ryk Afrikaanse sowel as Christelike geskiedenis met vele van ons digters wat die ontstaan ondersteun het.
Dit is Laerskool Lan Celliers in Johannesburg.

Lewer kommentaar op christa liebenberg
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

christa liebenberg - 17/07/12 om 06:10:03

verskoning vir vingerfout
Laerskool Jan Celliers

Lewer kommentaar op christa liebenberg
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."