wordpress visitor
Telkom borg SAKP - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Telkom borg SAKP

Kommentaar (0)

17/07/12

· Redaksie

In ‘n mediaverklaring wys die DA daarop dat dit aan die lig gekom het dat Telkom een van die hoofborge was by die pasafgelope 91ste viering van die SA Kommunistiese Party (SAKP). Die regering besit 38,9% van Telkom en indien die aandeel van die Openbare Beleggingskorporasie bygereken word, het die Suid-Afrikaanse publiek ‘n belegging van 51% in Telkom. In Junie vanjaar het Telkom ‘n bruto gekonsolideerde verlies van sowat R7,2 miljard gely. Volgens die mediaverklaring is die DA van plan om d.m.v. Parlementêre vrae vas te stel presies wat die bedrag van die Telkom borgskap aan die SAKP beloop het.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."