wordpress visitor
ANC vat-vat aan pensioene - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

ANC vat-vat aan pensioene

Kommentaar (5)

17/07/12

· Redaksie

Op die pasafgelope ANC Beleidskonferensie in Midrand was die aangeleentheid van voorgeskrewe beleggings vir aftreefondse in staats- en ontwikkelingsinstellings op die agenda. Die idee is dat aftreefondse gedwing moet word om ‘n gedeelte van hul portefeulje in “ontwikkeling” te belê. Die argument ten gunste daarvan is dat sulke beleggings ekonomiese groei sal bevorder, maar aan die ander kant is daar twyfel of ontwikkelingsprojekte lewensvatbaar genoeg is om ‘n aanvaarbare obrengs te lewer en die risiko te regverdig. Volgens beplanning beloop die koste vir infrastruktuurontwikkeling tans sowat R3 200 miljard. Hierdie oogmerk word ook gesien as ‘n deursigtige poging van die ANC om sy hande op aftreefondse en pensioene te lê.

Kategorie:

Jan Greeff - 17/07/12 om 09:17:15

Die bronne wat binne die ANC se bereik is raak al hoe skaarser, dus moet hulle ander bronne soek aangesien hulle nie die vermoe het om self bronne te ontwikkel nie. Daar is reeds protes omdat daar te min aan armes (luies?) uitegdeel word, wanneer daar niks meer oor is nie gaan die poppe behoorlik dans. Ons moet bedag wees op hierdie tendens.

Lewer kommentaar op Jan Greeff
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

de Wet Vorster - 18/07/12 om 06:37:05

Los my pensioen uit!

Lewer kommentaar op de Wet Vorster
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Elsie van der Merwe - 18/07/12 om 08:26:01

Wat staan my te doen as ek geen lewens polis het nie, maar vir 35 jaar my pension opgebou het vir my oudag om van te lewe (Ek werk nog)

Lewer kommentaar op Elsie van der Merwe
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

THEO - 20/07/12 om 12:23:35

G`N WONDER AL HOE MEER VA ONS JONG MENSE IMIGREER AUSTRALIA TOE.MY VRIEND HET DA GAAN BLY.HY SE HULLE WEET NIE EERS VA MISDAAD NIE.

Lewer kommentaar op THEO
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Nick de Beer - 21/07/12 om 08:09:36

Die laer rente koers verwoes jou pensioen vir die wat nog werk, bly maar werk die markte is so sleg.

Lewer kommentaar op Nick de Beer
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."