wordpress visitor
Wen boek Omgewingspraatjies! - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Wen boek Omgewingspraatjies!

Kommentaar (0)

25/07/12

· Redaksie

Wie ken nie die briljante program Omgewingspraatjies  op RSG, soos vir lank aangebied met prof. Kobus van der Walt, nie? Nou is hierdie reeks praatjies uitstekend saamgebundel in die waardevolle boek Omgewingspraatjies, uitgegee deur Landbouweekblad, Kaapstad. Wen by Ditsem Vrystaat ‘n gratis eksemplaar van die boek deur die eerste persoon te wees wat die korrekte antwoord op die volgende vraag vir ons te sms. Stuur jou sms na 082 700 8888, met die woord Ditsem, jou naam en die antwoord op die vraag: Wat is die naam van die rolprent oor brandstof wat nou in teaters landswyd begin draai? (Standaard sms tariewe geld). ‘n Eksemplaar van die boek kan ook bestel word by http://www.leserskring.com/Search.aspx?SearchType=1&QueryText=Omgewingspraa&PageNumber=1.

Kategorie: Omgewing

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."