Hulle het ook hul probleme
Kommentaar (0)
25/07/12
· Redaksie
Groot ontwrigting vir besoekers aan die Olimpiese Spele in Londen word voorsien nadat die vakbond wat die spele verteenwoordig aangekondig het dat hulle op 26 Julie, die dag voor die spele, gaan staak. Boonop gaan hulle tot 20 Augustus weier om oortyd te werk. Die geskil gaan oor lone en inkorting van personeel. Voorts blyk dit dat treindrywers ook van plan is om tydens die spele te staak, terwyl die storm oor die veiligheidsmaatskappy G4S ook nie wil gaan lê nie. Sekuriteitspersoneel kla dat hulle ander personeel se roosters ontvang het. Oud-polisielede kla weer dat hul aansoeke onsuksesvol was, terwyl aansoekers wat g’n snars Engels verstaan nie, wel in diens geneem word.
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
17/05/13 om 08:28:45
Onrusbarende berigte
FRans Malherbe (Skuilnaam sę:
"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."