wordpress visitor
AfriForum tak in Bloemfontein gestig - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

AfriForum tak in Bloemfontein gestig

Kommentaar (0)

25/07/12

· Redaksie

Op 12 Julie 2012 tydens ’n byeenkoms bygewoon deur sowat 85 mense by Oranje Meisieskool is ’n tak vir AfriForum in Bloemfontein gestig. Die vergadering is toegespreek deur Cornelis Jansen van Rensburg van die hoofkantoor van AfriForum, terwyl sy kolegas en organiseerders vir die Vrystaat Wesley Martin en Tiaan Esterhuizen dit ook bygewoon het. ’n Tussentydse takbestuur met sewe lede en met Johan Snyman as voorsitter is verkies. Vir meer inligting, kontak Wesley Martin by 079 490 2611 of wesley@afriforum.co.za.

Kategorie: AfriForum

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."