wordpress visitor
Anti-blanke diskriminasie in wetgewing skerper - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Anti-blanke diskriminasie in wetgewing skerper

Kommentaar (4)

25/07/12

· Redaksie

Maatreëls om blankes verder uit die werkplek en uit besigheid te stoot ten gunste van swart mense, word verskerp met die nuutste voorgestelde wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming. Ingevolge hierdie wysigings word die Minister van Arbeid se magte uitgebrei om absolute verteenwoordiging op grond van ras op werkgewers in sowel die staat- as die privaatsektor af te dwing. Artikel 42 (2) en (3) in die nuwe wysigingswet magtig die Minister om arbitrêr regulasies uit te vaardig om enige aangewese werkgewer te dwing om sy personeelkorps op elke posvlak, in elke werksplek en in enige streek ooreenkomstig die nasionale rassedemografie aan te pas. Die boete vir oortreding van die wet word voorgestel om verhoog te word vanaf R900 000 tot soveel as 10% van ‘n werkgewer se jaarlikse omset. In reaksie hierop, het Solidariteit gewaarsku dat dit bv. in die geval van die Wes-Kaap tot grootskaalse gedwonge bevolkingsverskuiwings aanleiding kan gee – ‘n vorm van bevolkingsingenieurswese.

Kategorie: Diskriminasie

Gerrit - 26/07/12 om 07:19:23

Dit blyk nou duidelik te wees, uit 'n ANC oogpunt, dat die regering die land nie vinnig genoeg tot totale vernietiging dwing nie. Hierdie wetgewing is beslis 'n wen resep vir finale ineenstorting op ekonomiese vlak. SA sal dan ook mooi inpas met die res van Afrika.

Lewer kommentaar op Gerrit
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Marthinus - 26/07/12 om 09:19:01

Wit werkgewers word nou gepenaliseer oor die onvermoee van swart mense om vir hulle self welvaart te kan skep. Wat honderde jare geneem het om op te bou wil hulle oornag oorneem. Dit is 'n resep vir anargie. As besigheidsman het ek reeds stappe begin instel om my mpy te outomatiseer wat lokale werkskepping belemmer. Ek het reeds mense wat in Indië vir my werk doen. Die regering moet wakker skrik. Ons leef in 'n węreld sonder grense.

Lewer kommentaar op Marthinus
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Albert - 26/07/12 om 10:19:23

Met ALLES tot hule beskikking en selfs die voorsprong van bevoordeling wat hulle vir hulself opeis kan hulle nog steeds niks vir hulself opbou en onwikkel nie en konsentreer en spesialiseer hulle daarop om beslag te le op dit wat die blanke opgebou het en nog opbou.
Hoe harder die blanke dus gaan werk hoe meer gaan die parasiete 'verdien'.
Dis nou 'n volmaakte voorbeeld van menslike parasitisme en bloedsuiging wat die laaste bietjie lewe en inisiatief uit die ekonomie sal suig.
Hoe arrogant en siek kan die ANC net nie wees nie.

Lewer kommentaar op Albert
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Adam - 19/08/12 om 11:34:25

Is daar nie iets wat Afriforum kan doen om die Wetgewing teen te staan nie, soos bv. om vertoë na die portifuelje komitee te lewer oor die inpak van die wetgewing?

Lewer kommentaar op Adam
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."