wordpress visitor
Twee miljard suid van Sahara teen 2050 - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Twee miljard suid van Sahara teen 2050

Kommentaar (1)

02/08/12

· Redaksie

Volgens die Wêrelbevolkingstigting sal die bevolking van Afrika suid van die Sahara van die huidige 883 miljoen toeneem teen 2025 tot 1,24 miljard en teen 2050 tot 2 miljard. Die ganse Noord-Amerika sal dan na verwagting 470 miljoen mense hê, terwyl Europa se bevolking van die 740 nou tot 725 sal afneem. Ethiopië, wat gereeld onder hongersnood deurloop, sal na verwagting die tweede land, ná Nigerië, wees wat die 100 miljoen inwonerskerf oorskry. Die bevolking staan nou op 87 miljoen, wat teen  2050 na verwagting 173 miljoen sal beloop.  Nigerië se huidige bevolking word op 162 miljoen geskat, met teen 2050 sowat 433 miljoen. Die aanwas is sowat 42 kinders per 1 000 inwoners, teenoor dié van Duitsland met 8 per 1 000.

Kategorie:

Johann Marx - 04/08/12 om 06:38:42

Op een of ander stadium gaan moeder aarde met een kataklismiese gebeurlikheid ontslae raak van ten minste die helfte van die "parasiete" (bevolking) wat op haar teer. Hierdie "regstelling" kan nie meer te ver in die toekoms wees nie.....en baie mense gaan dit verwar met een of ander geloofs-oortuiging se terugkeer van 'n profeet van een of ander aard. Die natuur het 'n manier om die "skade" wat die mens aanrig reg te stel, maak nie saak hoe lank dit neem nie. As die "skademakers" egter aanhou om onbeheersd aan te was, sal die natuur rebelleer....en van hulle ontslae raak.

Lewer kommentaar op Johann Marx
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."