wordpress visitor
Optrede sanggroep Adam - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Optrede sanggroep Adam

Kommentaar (0)

08/08/12

· Redaksie

Die sanggroep Adam tree op 17 Augustus 2012 om 19:00 op in die Kovsie Kerksaal, h/v DF malherbe- & Nelson Mandelarylaan, Bloemfontein. Kaartjies beskikbaar by Computicket webtuiste, Checkers Money Market toonbanke en hul inbel lyn 083 915 8000. Verversings sal te koop aangebied word. Vir meer besonderhede, skakel die organiseerder Ilze Erasmus by 083 362 1302.

Kategorie: Kunste

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


17/05/13 om 08:28:45

Onrusbarende berigte

FRans Malherbe (Skuilnaam sę:

"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."