wordpress visitor
Bankbase rojaal betaal - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Bankbase rojaal betaal

Kommentaar (0)

08/08/12

· Redaksie

Na berig word, ontvang die uitvoerende hoof van Standard Bank, mnr. Jacko Maree, ‘n jaarlikse pakket van sowat R27,4 miljoen. Dit bestaan uit vaste vergoeding van R6,9 miljoen, wat ‘n salaris van R5,6 miljoen ingesluit en veranderlike vergoeding, wat bestaan het uit ‘n kontanttoekenning van R8,8 miljoen, ‘n uitgestelde toekenning van R9 miljoen en opsies en regte van sowat R2,5 miljoen. Me. Maria Ramos, uitvoerende hoof van Absa, het in die 2011-boekjaar R20,7 miljoen ontvang. Dit sluit in ‘n salaris van R6,07 miljoen en uitgestelde vergoeding van altesaam R14 miljoen. Mnr. Mike Brown, uitvoerende hoof van Nedbank, se totale vergoeding van R15,68 miljoen, sluit in ‘n salaris van R5,26 miljoen asook korttermynaansporings van R9,7 miljoen.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."