wordpress visitor
Gesamentlike Geloftefees 2012 beplan by Prieska - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Gesamentlike Geloftefees 2012 beplan by Prieska

Kommentaar (0)

08/08/12

· Redaksie

Volgens ‘n mediavrystelling word ‘n gesamentlike Geloftefees met ‘n reeks daaglikse aktiwiteite beplan vir 7 – 21 Desember 2012 by Prieska met sy plattelandse atmosfeer. Die mediaverklaring lui: “Die kern van die fees en die leuse van die komitee is: ‘...dat de roem en eer van overwinning aan Hem sal worden gegeven’. Geen organisasie, groep of beweging trek voordeel uit hierdie inisiatief nie. Hierdie fees is tot die eer van ons Skepper en die oproep is dat ons as volk haas moet maak om terug te keer na Hom.”  Rondom die fees op 16 Desember, is daar op die ander dae geleentheid vir o.m. boeresport, musiek, skyfskiet, kuier, ens. Vir meer inligting kan Johan van der Merwe geskakel word by 082 4000 625 of geloftefees2012@gmail.com.

Kategorie: Erfenis

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


23/05/13 om 09:54:25

Verpolitisering van onderwys

Willie sę:

"Wat n klomp twak.Dit gaan by ons as ouers berus om ons kinders die waarheid..."


23/05/13 om 01:52:43

“Regstellende” wette ondermyn werkskepping

C. Visser sę:

"Daar is baie ander redes vir werkloosheid. In ons dorp dien verpleegperson..."