Volksgeloftes onder die loep
Kommentaar (0)
08/08/12
· Redaksie
Op 23 Augustus 2012 om 19:00 by Dankbaar CVO Skool, Bloemfontein word ’n aanbieding gedoen oor die geloftes, waarvan daar minstens drie is, en die invloed daarvan op die hedendaagse welstand van die Afrikaner. Die sprekers is dr. Ronnie van der Merwe en mnr. Flip Swanepoel. Dieselfde geleentheid word op 25 Augustus te Orania aangebied om 15:00 in die Gemeenskapsaal. Vir meer besonderhede, skakel 083 334 1547.
Kategorie: Erfenis
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."