wordpress visitor
Gratis eksemplaar van geskiedenisboek vir elke skool - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Gratis eksemplaar van geskiedenisboek vir elke skool

Kommentaar (1)

08/08/12

· Redaksie

In ‘n tyd waarin gesaghebende boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner skaars geword het en waarin die geskiedenis in nuwe handboeke erg verdraai word, is die boek Geskiedenis van Suid-Afrika - Van voortye tot vandag, gepubliseer. Dit is gedoen in opdrag van die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en het gestaan onder redaksie prof. Fransjohan Pretorius. Die boek word allerweë as hoogsgesaghebbend en outentiek beskou en verkoop só goed dat dit reeds ‘n tweede druk beleef. Die Akademie bied aan om vir elke skool in die land wat belangstel, ‘n komplimentêre eksemplaar vir die skool biblioteek te stuur. Skole wat belangstel, kan Marietjie Botha by die Akademie kontak by die eposadres mbotha@akademie.co.za.

Kategorie:

Johan - 08/08/12 om 08:52:07

Tog so jammer die boek neem evolusie as vertrekpunt vir die geskiedenis van Suid-Afrika en nie die Here se skeppingswerk nie.

Lewer kommentaar op Johan
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


23/05/13 om 09:54:25

Verpolitisering van onderwys

Willie sę:

"Wat n klomp twak.Dit gaan by ons as ouers berus om ons kinders die waarheid..."


23/05/13 om 01:52:43

“Regstellende” wette ondermyn werkskepping

C. Visser sę:

"Daar is baie ander redes vir werkloosheid. In ons dorp dien verpleegperson..."