VSA-skuld vergroot met spronge
Kommentaar (0)
08/08/12
· Redaksie
Na berig word, sal die skuld van die VSA federale regering teen die einde van die derde kwartaal van 2012 met ‘n sprong van $1 triljard vergroot na $15 856 367 214 324,44. Dit is die vyfde agtereenvolgende jaar dat die skuld van die VSA regering toeneem met meer as ‘n triljard dollar per jaar. Voor 2008 het die skuld nooit met meer as $1 triljard per jaar gestyg nie, maar die afgelope vyf jaar gaan dit met meer as $1 triljard per jaar “vooruit”.
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."