Nog moorde
Kommentaar (2)
08/08/12
· Redaksie
Die afgelope week is mev. Annette Knoetze (64) in Odendaalsrus in haar huis deur haar man mnr. Johan Knoetze (66) ‘n plaaslike Christelike prediker, vermoor aangetref toe hy tuisgekom het. Hy het vertel hoe hy eers haar skoene, met afgebreekte hakke, in die gang gesien het en toe haar lyk gevind het met ‘n steekwond in die bors en polse stukkend gesny. Hy sê sy moes beslis probeer terugveg het en by die alarmknoppie probeer uitkom het. Annette was ‘n oud-onderwyserres en die ma van drie bekende vroue in regskringe. Te Scottburgh is mnr. Kempen Higgo (80) van die plaas Van Niekerkskroon, Clocolan, met ‘n baksteen oor die kop geslaan en beroof toe hy tydens vakansie oppad was om vis en skyfies by ‘n wegneemplek te gaan koop. Hy was in ‘n koma a.g.v. die aanval en is daarna oorlede. Hy was ‘n beminde persoon in die gemeenskap, bekende gholfspeler en lid van die Gideons Internasionaal. Behalwe dat die polisie nog soek na die verdagtes en dat, indien hulle gevang word, hofsake moontlik sal volg, is die twee gevalle tans net statistiek – want vermoedelik was dit swart op wit geweld en die kleurskema dus “korrek”.
Kategorie: Blanke moord
Nicoline - 09/08/12 om 07:33:30
Barbare het nie reg op menswaardige behandeling of regte nie. Hulle verdien die doodstraf. Hulle moet nie die res van hul lewens in die tronk deurbring waar hulle nog deur die belasting betaler versorg word nie.
Lewer kommentaar op Nicoline- 09/08/12 om 03:19:31
herinner my aan die woorde wat tydens chris hani se begrafnis ge-uiter was :
"Shamelessly fear the strong, and fearlessly attack the weak !"
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."