wordpress visitor
Outismekongres 2012 - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Outismekongres 2012

Kommentaar (0)

17/08/12

· Redaksie

Vanjaar se nasionale Outismekongres wat vanaf 18-19 Oktober 2012 te Pretoria plaasvind, is gerig op praktiese, Suid-Afrikaanse oplossings. Die openingsrede word gelewer deur die Flinkdink- en Noot-vir-Noot-kampioen, Daantjie Badenhorst, ‘n Aspergersindroomlyer – ‘n ligter variasie van outisme. Die hoofspreker is dr. Louise Lindenbergh, wat o.m. sal praat oor hulp aan mense wat outismelyers onder hul sorg het. Sy sal ook handel met ingewandsiektes waaraan sekere kategorieë outistiese mense ly. Hoewel sommige kenners dit ontken, het outisme die afgelope aantal dekades skerp toegeneem en veroorsaak dat bestaande skole en inrigtings wat op outisme fokus, heeltemal ontoereikend is. Vroeë intervensieprogramme wat die beste kans vir prognose op beterskap bied, is duur en buite die bereik van talle ouers. ‘n Verdere probleem is dat talle kinders nie vroeg genoeg gediagnoseer word vir behandeling nie. Meer inligting by Anna Aitkins by autism@afa.org.za of (012) 993 4628.

Kategorie: Gesondheid

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."