wordpress visitor
Plaasmoorde rol voort - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Plaasmoorde rol voort

Kommentaar (1)

17/08/12

· Redaksie

Die stelselmatige moorde op boere en hul naasbestaandes rol eenvoudig voort met die afgelope week die grusame moord op Ronél van Eyk (46) by haar plaashek naby Hartbeesfontein in Noordwes. Sy is verskeie kere geskiet, onder meer in die gesig, waarna die drie rowers met haar motor gevlug het. Op die plaas Armadaile by Jansenville in die Oos-Kaap is Owen Charles (70) Sondagaand vermoor. Sy vrou, Janet, is met ‘n mes gesteek en met ‘n stomp voorwerp oor die kop geslaan en is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal in Port Elizabeth. 

Kategorie: Blanke moord

Ria - 17/08/12 om 02:14:19

Ja so word die Wit Afrikaner Boer een vir een uitgewis en ons regering bekommer hul oor die uitwissing van die Renoster. Iemand gee my geld sodat ek 'n miljoener kan word, dan wis ek daai varke en hul gesinne ook uit.

Lewer kommentaar op Ria
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."