Plaasaanval op Amerikaner slag vir buitelandse belegging
Kommentaar (2)
17/08/12
· Redaksie
Die aanval die afgelope week op die direkteur van ‘n Amerikaanse landboumaatskappy SBH Farms op die plaas Geluk in die Ladybrand-distrik, het skokgolwe gestuur oor die veiligheid van buitelandse beleggings in die Vrystaat. Mnr. Alan Rogers (61), ‘n VSA-burger is op die plaas deur twee aanvallers ernstig gewond, terwyl sy vrou aangerand, vasgebind en met verkragting gedreig is. ‘n Selfoon en kontant is geroof. Rogers word tans behandel in die Medi-Clinic Hospitaal in Bloemfontein. Sy broer en voorsitter van SBH, dr. Stephen Rogers het gesê dat SBH hul bes doen om sake in die Vrystaat te bedryf ten spyte van ‘n voortgaande misdaadsituasie, wat ook veediefstal insluit, maar dat sake nou handuit ruk en dat hulle hul beleggings in die provinsie en in die land heroorweeg.
Kategorie: Blanke moord
Djim - 17/08/12 om 11:58:04
Asb vat julle bellegings liewer trug, hoe gouer die anc opneuk hou gouer kan hulle afstand doen van die land as regeering.
Lewer kommentaar op DjimAnoniem - 18/08/12 om 11:09:07
Hy wil konsuis nou sy goedjies vat en loop, terwyl sy plaas al 'n geruime tyd in elk geval in die mark is. Hy is ook bekend dat hy groot hoeveelhede geld op die perseel hou. Hy soek mos vir moeilikheid!
Lewer kommentaar op AnoniemLewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."