Veldbrande saai verwoesting in Vrystaat
Kommentaar (0)
17/08/12
· Redaksie
Verwoestende veldbrande deur sowat 20 distrikte in die Vrystaat het die afgelope week verskroeide aarde van sowat 120 000 ha agtergelaat, met geweldige vee-, weiding- en ander boerderyverliese van sowat R500 miljoen. Die bedrag kan, met al die newe-effekte, oploop tot na skatting soveel as R1 miljard. As sodanig verteenwoordig dit ’n ontsaglike knou, nie net vir landbou in die provinsie nie, maar ook vir die provinsiale ekonomie. Na verwagting sal dit voedselpryse binne die volgende maande sterk opwaarts stoot. Intussen word vrae gevra oor die skielike en wye omvang van die veldbrande en of dit deels voorkom kon gewees het en hoeveel opsetlikheid moontlik betrokke kan wees.
Kategorie: Landbou
Lewer kommentaar op hierdie berig













24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sę:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sę:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sę:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sę:
"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."