wordpress visitor
Spesiale aanbiedinge by ACDC - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Spesiale aanbiedinge by ACDC

Kommentaar (0)

23/08/12

· Redaksie

By ACDC, Hornbystraat, Bloemfontein, wat spesialiseer in elektriese toebehore vir enige toepassing, is tans die volgende spesiale aanbiedinge beskikbaar tot en met 31 Januarie 2013: Indien jy Gewiss Chorus-produkte koop ter waarde van R5 000, staan jy ‘n kans om ‘n gratis tuisinstallasie met koppelings en skakelaars te wen; indien jy van hierdie produkte ter waarde van R100 000 koop, staan jy ‘n kans om ‘n besoek aan Italië te wen; koop van hierdie produkte ter waarde van R500 000 en jy wen outomaties ‘n besoek aan Italië. Terme en voorwaardes geld.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."