Kernramp laat vlinders muteer
Kommentaar (0)
23/08/12
· Redaksie
Na berig word, het navorsers van Japan vasgestel dat vlinders naby die Fukushima-kernrampgebied mutasies ondergaan het. Die vlinders van die Asiatiese Bloutjie was tydens die ramp in hul larwestadium. Hulle is met voorbeelde van elders in Japan vergelyk en daar is vasgestel dat hulle kleiner vlerke en beskadigde oë het. Navorsers het vervolgens verder met hulle geteël en ander defekte, soos misvormde antennas, waargeneem. Daar word gemeen dit kan ‘n kombinasie van faktore wees soos die oordrag van genetiese mutasies en die inneem van radioaktief-besoedelde kos. Die resultate van die navorsing is in die vaktydskrif, Scientific Reports gepubliseer.
Lewer kommentaar op hierdie berig













24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sę:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sę:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sę:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sę:
"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."