wordpress visitor
Marikana-slagting - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Marikana-slagting

Kommentaar (3)

23/08/12

· Redaksie

In ‘n mediaverklaring oor die Marikana-slagting, sê die HNP: “Die dood van die 34 mense en die openbare histerie daaromtrent, is in skrille kontras met die reaksie op die dood van meer as 1 600 plaasboere en vele duisende meer in stede, in 'n volgehoue moordtog teen blankes in Suid-Afrika. Daarvoor is nog nooit een dag van rou uitgeroep nie. Dit is nodig dat die wêreld kennis neem dat die kunsmatige ‘demokrasie’ wat hulle met sanksies en diplomatieke druk op Suid-Afrika afgedwing het, daartoe gelei het dat 'n eens ordelike en voorspoedige land omskep is in 'n falende staat waarin daar nie 'n dag omgaan dat daar nie êrens betogings en onluste plaasvind weens die ANC-regering se onbevoegdheid nie. Die Lonmin-gebeure was maar die punt van 'n ysberg. Hopelik sal gebeure soos hierdie meewerk om die wêreld se oë oop te maak vir die Boere-Afrikanervolk se eis om uit hierdie falende staat en mislukte reënboognasie uit te skei en hulself in ‘n eie republiek te regeer.”

Kategorie:

Lawrence - 23/08/12 om 05:46:33

Excuse the English: does it not emphasize once again that we live and are governed by witchcraft? The best reason for us to all be together in a proper spiritual environment of our own, with our own.

Lewer kommentaar op Lawrence
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

THINUS - 24/08/12 om 04:23:41

Dis baie snaaks dat almal 'n bohaai opskop oor die polisie maar daar word niks gese van die mense wat deur die stakers vermoor is of die 2 sekuriteits mans wat verbrand was of selfs die polisie mans wat opgekap is nie daar was baie meer stakers as polisie mans wat moes hulle doen. nee wat ek staan agter hulle nie eers selaris despute gee hulle die reg om mense dood te maak of om alles in hulle pad te verwoes nie dis onmenslik. En wat soek malema daar hy het geen se meer nie hy vererger alles

Lewer kommentaar op THINUS
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

- 28/08/12 om 12:30:45

sjoe sal dit nie wonderlik wees as ons weer in ons eie republiek kan regeer nie.

Lewer kommentaar op
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

23/05/13 om 10:19:52

Verpolitisering van onderwys

willem van staden sę:

"Net soos hulle die kinders hier belieg so belieg hulle ook die ongeletterde..."


23/05/13 om 10:09:20

“Regstellende” wette ondermyn werkskepping

willem van staden sę:

"Ons by die vvk [www.vvk.co.za]smeel alle Afrikaners om op ons kieserslys te..."


23/05/13 om 07:51:47

Cosatu vra sanksies teen blanke boere

cbc sę:

"Ja, byt maar die hand wat jou kos gee en kyk waar jy volgende jaar gaan kos..."


18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."