wordpress visitor
Jongste nuus uit Zim - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Jongste nuus uit Zim

Kommentaar (0)

23/08/12

· Redaksie

Uit Zimbabwe berig een van die weinige oorblywende blanke boere op sy plaas en ‘n korrespondent van DitsemBlits: “Ons is alweer onder druk, drie van my bure is onlangs weer aangesê hulle moet van hulle plase af .  .  maar soos gewoonlik byt die manne vas. Een moes VSA $25 000 skenk aan ‘n ‘local Olympic games’ te Bindura. Baie van ons sou dit nie kon bekostig nie. Ons menseregte word steeds oral geskend. Hierdie mense is ‘n ‘law unto themselves.”
 

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."