wordpress visitor
Swak HOP-huise kos belastingbetaler R50 miljard - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Swak HOP-huise kos belastingbetaler R50 miljard

Kommentaar (2)

23/08/12

· Redaksie

Volgens Minister van Menslike Nedersettings Tokyo Sexwale het sub-standaard konstruksiewerk aan laekoste behuising in SA die afgelope jare, die staat gelaat met ’n herstelrekening van sowat R50 miljard. Na aanleiding daarvan het Sexwale gevra of dit nie tyd is vir die skepping van ’n staatsbeheerde behuisingskonstruksiemaatskappy nie. Hieroor ontvang hy graag insette, maar hy is huiwerig om ’n verdere R25 miljard beskikbaar te stel vir herstelwerk aan slordige HOP-huise. Hy het bygevoeg dat SEB nie ’n lisensie is vir sub-standaard konstruksiewerk nie. Inmiddels is bekendgemaak dat die Vrystaatse Dept. van Samewerkende Regering, Tradisionele Aangeleenthede en Behuising tans sit met ongemagtigde uitgawes van sowat R500 miljoen – volgens Sexwale die grootste bedrag van sy soort ooit vir ’n provinsiale departement.

Kategorie:

Elna Lush - 24/08/12 om 09:05:27

En dis nou seker apartheid en Verwoerd se skuld??????

Lewer kommentaar op Elna Lush
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

PAUL - 10/12/12 om 07:04:59

Daar word soveel bemagtig. Maar die konstruksie maatskapy wat by Edenville huise oprig verduister van die materiaal en van die gesteelde materiaal word daar aangebou by "Donsveertjie gaste huis" op die Kroonstad Heilbron pad. want die een kontrakteur bly daar en hy ry die materiaal aan.

Lewer kommentaar op PAUL
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."