Alrie SA duikbote op droë grond
Kommentaar (4)
23/08/12
· Redaksie
Aldrie die SA duikbote wat met die omstrede wapentransaksie ter waarde van R1,6 miljard elk aangekoop is, staan tans tydelik by die Simonstad-vlootbasis op droë grond vir herstelwerk. Die drie duikbote is die SAS Queen Modjadji, SAS Manthatisi en SAS Charlotte Maxeke. Die Manthatisi is na berig word, al ses jaar in die droogdok. Die duikbote is deur die Duitse maatskappy Ferrostaal vervaardig, wat verlede Desember met sowat R1,48 miljard beboet is nadat twee werknemers in ’n hof in München, Duitsland, daaraan skuldig bevind is dat hulle Griekse en Portugese amptenare omgekoop het. Ferrostaal het hardnekkige bewerings ontken dat dit Suid-Afrikaanse amptenare met sowat R300 miljoen omgekoop het. Die DA het ’n Parlementêre ondersoek na die situasie betreffende die “droë” duikbote aangevra.
Elna Lush - 24/08/12 om 09:03:25
Dalk maar beter as die duikbote in die droogdok staan, want die klomp mamparras kan in elk geval nie die goed bestuur nie! Een van die dae staan ons vliegtuie ook! Spoornet het alreeds n tekort aan lokomotiewe want die mamparras kan nie eers n masjien wat op n reguit spoor loop, bestuur nie! Al ons lokomotiewe in hulle peetjie in gery! Hou so aan, al was julle 3 x per dag met sunlight seep, julle is nog steeds mamparras en sal mamparras doodgaan!
Lewer kommentaar op Elna LushAlbert - 24/08/12 om 02:18:39
Die drie duikbote het hule doel gedien - die omkoopgeld is waar dit is en dit is al wat saakmaak. Om die duikbote operasioneel en instand te hou is net 'n beslommernis en is in elk geval nie nodig nie.
Lewer kommentaar op AlbertBen - 24/08/12 om 04:31:14
Moenie te krities op die ANC wees nie!
Weet hulle ooit dat 'n duikboot onder die water moet wees? Miskien probeer hulle nog vasstel hoe de hel die goed werk - en dis nou eers 6 jaar! Geduld, mense.
Armando - 26/08/12 om 05:43:23
Die eerste twee duikbote wat vervaardig is moes van Hamburg na Simonstad geneem word. Die spul wat gestuur is om hulle te haal was volgens die Duitsers net nie vir die taak opgewasse nie, en daarom moes hulle met Blankes vervang word. Op see buite Simonstad is hulle weer deur die oorspronklike wit-geunievormde swartes vervang sodat die nodige foto's van hulle op die kaai geneem kon word. Een se batterye is daarna uitgebrand (dis hy wat al jare in droëdok is) en die ander een het water gesluk toe dit met 'n oop uitlaatklep gevaar het. Die derde een is nou die dag in die sand by Simonstad geplant, en dit staan nou met seile toegegooi. Geen nuuskieriges, koerante en enige vrae word toegelaat nie. Selfs personeel van die "navy", al is hulle swart, mag naby kom nie.
Lewer kommentaar op ArmandoLewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
Parlement laat mense in die steek
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."