wordpress visitor
Rekordgetal aborsies in SA - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Rekordgetal aborsies in SA

Kommentaar (4)

23/08/12

· Redaksie

Volgens syfers verstrek deur die Minister van Gesondheid dr. Aaron Motsoaledi in die Parlement, is verlede jaar 77 771 wettige aborsies in Suid-Afrika uitgevoer, waarvan die meeste in die Vrystaat. Dit was 31% meer as in 2010 toe 59 447 wettige aborsies uitgevoer is. Die jongste syfer is bykans 25 000 meer as die jaarlikse gemiddelde syfer vir wettige aborsies in Suid-Afrika vir die afgelope 10 jaar. In die Vrystaat is in 2011 21 994 aborsies gedoen, met 12 138 in Noordwes, 11 239 in Gauteng, 5 908 in Mpumalanga, 3 143 in Limpopo, 6 357 in KwaZulu Natal, 8 839 in Noord-Kaap, 1 183 in die Oos-Kaap en 6 970 in die Wes-Kaap. Wetgewing wat aborsies in Suid-Afrika wettig, is sedert 1997 van toepassing.

Kategorie:

Christa - 24/08/12 om 11:40:51

± 78 000 gewetigde moorde word gepleeg. Gendade dood word nie gewettig nie. Wat sou die statistiek op genade dood wees, sou mense wie geen verdere lewenskwaliteit het,en smeek om verlos te word, verlos word uit hul lyding? Hoe bring jy dit by mekaar uit? Hoekom is die mensdom so agterstevoor?

Lewer kommentaar op Christa
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Ethel - 25/08/12 om 12:45:29

Aborsie vernietig nie 1 lewe nie maar 2 - die ma en die baba. Dis 'n mens wat vermoor word nie 'n massa weefsel nie. Gaan praat met iemand wat die "ongewenste" baba is nie die skuldenaar nie. Daar is so baie mense wat wag op aanneem babas, asseblief gaan liewer na 'n krisis swangerskapsentrum en kry goeie raad en by bystand daar.

Lewer kommentaar op Ethel
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

hennie harmse - 27/08/12 om 10:12:40

As mens globaal na die wêreld kyk - is dit 'n Feit dat die grootste probleem oorbevolking is. Ons is elke dag besig om te 'ontwikkel' en 'n stukkie vd natuur en die aarde te vernietig ter wille van 'n 'beter' lewe. Met die geweldige toename in wêreld bevolking is die situasie beslis nie volhoubaar nie. Dit is so - die natuur het nie die mens nodig nie - en sal beter af wees sonder die mens - maar die mens het wel die natuur nodig!. Ons (die wêreld), het dus nie 'n ander keuse as om die toename in getalle te verminder nie!. Aborsie is een manier - watter ander opsies het ons??.

Lewer kommentaar op hennie harmse
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Amos Smit - 27/08/12 om 08:24:20

As moord op die mikrovlak toegelaat word; hoe sal dit op die makrovlak verhoed kan word?
Familie van my in Namibie moes onlangs hul baba laat aborteer agv mediese redes; drie ginekoloe moes saamstem en die minister van gesondheid moes in die finale stadium die goedkeuring teken. Aborsie word nie daar toegelaat nie; is dit nie miskien die rede waarom die land soveel minder geweldsmisdaad ervaar en soveel meer gesonde verhoudings handhaaf nie?

Lewer kommentaar op Amos Smit
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sê:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sê:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sê:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sê:

"wat ek verder wou bysê is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."