“Berg” radioaktiewe afval in België
Kommentaar (0)
30/08/12
· Redaksie
Kort nadat die Vlaamse koerant, De Standaard, onthul het dat ‘n “berg” radioaktiewe materiaal op die terrein van ‘n bankrot Amerikaanse firma in die dorp Fleurus agtergelaat is, is vasgestel dat die nasionale kernwaghond, NIRAS, al ‘n jaar en ‘n half lank daarvan bewus was. Die firma, Team Best, spesialiseer in die vervaardiging van kerntoerusting vir die mediese en industriële sektor. Volgens NIRAS is reeds begin met die proses om die probleem op te ruim. Alles is nou reeds in veilige houers geplaas en sal dit nou vir verbranding geprosesseer word oor ‘n tydperk van sowat sewe jaar.
Kategorie: Omgewing
Lewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."