Hervormde Gemeente Bothaville: Kaboemieliefees
Kommentaar (0)
30/08/12
· Redaksie
Saterdag, 8 September 2012 hou die Hervormde Gemeente Bothaville ‘n kaboemieliefees op hul kerkterrein, Careystraat39. Heerlike kos: braaivleis, potjiekos, roosterkoeke, sosaties, ens. Kom geniet ‘n heerlike plaasontbyt met lewer en pap. Verfbal en Kinderland vir vermaak, asook DJ Ossewa en Adele Botes. Groot pryse om te wen: 10 speenkalwers as 1ste prys (kaartjies R100). Uitstallers, vlooimarkstalletjies, veteraanmotors en –trekkers en meer. Navrae by kerkkantoor 056 515 2673 of henniepretorius@lantic.net.
Kategorie: Kunste
Lewer kommentaar op hierdie berig













24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sę:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sę:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sę:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sę:
"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."