wordpress visitor
Zimbabwese uitgewekenes eis stemreg - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Zimbabwese uitgewekenes eis stemreg

Kommentaar (0)

30/08/12

· Redaksie

Tydens ’n betoging by die Zimbabwese ambassade in Pretoria het die MDC Jeugraad die volgende geeis: Dat die MDC Nasionale Jeugvoorsitter Solomon Madzore en 28 ander wat al 14 maande in Harare aangehou word sonder behoorlike verhoog, vrygelaat word; dat Zimbabwese uitgewekenes onder die nuwe grondwet ingesluit moet word en daarvolgens stemreg in die algemene verkiesing moet hê; en dat die Zimbabwese ambassade ook erkenning aan hulle sal gee as volwaardige Zimbabwe burgers. Vir meer inligting, skakel Butholezwe Nyathi by 073 621 1230 of epos nyathibb@gmail.com.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


17/05/13 om 08:28:45

Onrusbarende berigte

FRans Malherbe (Skuilnaam sę:

"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."