wordpress visitor
Jong blankes pessimisties - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Jong blankes pessimisties

Kommentaar (2)

30/08/12

· Redaksie

Volgens ‘n onlangse meningspeiling deur die marknavorsingsfirma Pondering Panda onder jongmense van alle rasse in SA, het slegs 34% van blanke respondente gemeen Suid-Afrika gaan oor 10 jaar ‘n beter land wees om in te woon, terwyl 66% meen die land gaan oor 10 jaar slegter daaraan toe wees. Daarenteen was altesaam 61% swart, 44% bruin en 27% Asiese respondente positief oor Suid-Afrika se toekoms. Slegs swart Suid-Afrikaners is in die meerderheid optimisties oor Suid-Afrika, met alle ander rasgroepe meestal pessimisties. Volgens die Hoop-indeks is Suid-Afrikaners onder 18 meer hoopvol. Altesaam 58% van diegene tussen 15 en 17 jaar het gesê hulle glo in ‘n blink toekoms vir Suid-Afrika. Oor alle rasgroepe heen het 46% van respondente tussen 25 en 34 gesê hulle is positief.

Kategorie:

Johann Marx - 30/08/12 om 09:50:00

Dis nie verbasend dat die meerderheid swartes optimisties is oor Suid Afrika nie....Hierdie is die land en regering wat vir hulle die geleentheid bied om hulle volle potensiaal te bereik, hetsy dit "klipgooi, afbrand, staak, moord pleeg of openlike urinering en ontlasting" is. Hierdie is vir hulle die paradys. Betaal vir niks, werk so min as moontlik vir soveel as moontlik, steel as jy die kans kry sonder om enigsens die gevolge van jou dade te vrees, slaag matriek met 40% vir twee vakke en 30% vir die res....en dring dan aan om met sulke punte universiteit toe te gaan. En as jy dit daar nie maak nie, is dit nie jou eie skuld nie, maar die "system" s'n..... Vir Afrikane is hierdie die utopia waarvoor hulle so lank gewag het.....en terwyl hulle gewag het blootgestel was aan die walglike Westerse kultuur van hard werk, lojaal wees, nie iets vat as dit nie aan jou behoort nie, jou liggaamsbehoeftes in privaatheid afhandel, trots wees op jou prestasies en dit wat jy het te onderhou en te bewaar!! Ek wens ek kon in een fatale oomblik ALLE blankes uit Suid Afrika uit wegvat......en oor vyf jaar terug bring vir 'n "look see". Miskien sal die meerderheid blankes dan begin verstaan dat 'n gebrek aan potensiaal nie reggestel kan word nie....maak nie saak hoeveel geld daaraan bestee word nie.

Lewer kommentaar op Johann Marx
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Dr Breytie Breytenbach - 31/08/12 om 11:40:59

Johann Marx is na my mening korrek met sy siening van die tipiese Afrikaan. Natuurlik is daar individuele uitsonderings wat juis die algemene reël bevestig. Daardie algemene reël is dat die Afrikaan vanuit sy menswees ingestel is op verbruik en nie op produksie nie.
Waar laat dit die blankes en spesifiek die Afrikaners wat weer ingestel is op produksie, prestasie, verbetering, omvorming, op die immer verskuiwende horison. Hierdie twee soorte geestelikheid kan nie integreer nie, net soos noord en suid nie kan integreer nie.
In 'n ander kommentaar word verwys na swak onderwys en die Afrikaner se verswakkende moontlikheid om bekostigbare, hoë kwaliteit onderrig te ontvang.

My oortuiging is dat ons moet ophou hoop dat die regering hierdie fundamentele probleem sal aanspreek. Ons moet ons belasting afskryf aan die Afrikane en vir onsself posisioneer ten spyte van wat elke dag aangaan. As 'n mens eerder sou fokus op die toekoms en jou lewenskrag begin belê in geestelike kwaliteite, sal ons binne minder as 20 jaar in 'n heel ander situasie wees.
Vir enigeen wat mooi oplet, sal dit gou duidelik word dat ons moet begin werk aan nuwe definisies vir begrippe soos "skool", "kennis", "vaardigheid", "regeer", "rykdom", "besittings" en baie ander. 'n Nuwe wêreld is besig om te ontvou en ons moet eerder daarop fokus. Teen 2022 sal die begrip "singularity" 'n werklikheid word en kennis sal 'n totaal ander betekenis kry. Die skool van die toekoms sal moet konsentreer op geestelike waarhede en vaardighede, want inligting sal alledaags en maklik beskikbaar wees. Net mense wat geesteskragtig is, wat kan antisipeer op grond van diep gegronde waardes sal kan beheer neem oor miniskule klein robotjies om 'n sinvolle pad te antisipeer. Die verbruikers sal noodwendig agterbly en waarskynlik omkom. Teen 2024 sal elke week meer inligting Suid-Afrika bereik deur die SKA projek as wat die hele mensdom tot dusver bymekaar kon maak. Op hierdie oomblik bestaan daar nog nie tegnologie wat hierdie massas inligting sal kan verwerk en berg nie. Dit spreek net vanself dat slegs mense op 'n gevorderde geestelike vlak sal 'n sinvolle lewe kan ontwerp te midde van 'n tegnologie waarvan die apparate kleiner en kleiner word en wat uiteindelik die menslike brein heeltemal sal kan vervang.
Dis baie nodig dat ons oral in die land groepe moet vorm om indringend werk te maak van hoë kwaliteit opvoeding. Skole is nie meer die antwoord nie. Veral die pa's van ons volk sal hulle kant moet bring. Tyd raak min.

Ek is 'n ou man, afgetrede opvoedkundige berader, tans baie betrokke by kleuterskole. Ek sien die moontlikhede. Ek sien die antwoorde. Ek beleef die nuwe golf wat stadig besig is om in beweging te kom. Deur my pogings om pa's te motiveer, beleef ek ongelukkig ook die louheid, die afsydigheid, die vertroue in materiële middele.

Hoe jammer!

Lewer kommentaar op Dr Breytie Breytenbach
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sê:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sê:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


23/05/13 om 09:54:25

Verpolitisering van onderwys

Willie sê:

"Wat n klomp twak.Dit gaan by ons as ouers berus om ons kinders die waarheid..."


23/05/13 om 01:52:43

“Regstellende” wette ondermyn werkskepping

C. Visser sê:

"Daar is baie ander redes vir werkloosheid. In ons dorp dien verpleegperson..."