wordpress visitor
Gemeenskap staan op teen wildstropery - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Gemeenskap staan op teen wildstropery

Kommentaar (0)

30/08/12

· Redaksie

Volgens ‘n mediaverklaring het die gemeenskap van die Buffelsdrift-bewarea, noord van Pretoria, ʼn projek aangepak om wildstropery hok te slaan. “Wildstropery is ʼn geweldige probleem, maar daar is gevind ʼn groot deel van die oplossing lê by die gemeenskap. Derhalwe het die gemeenskap van Buffelsdrift hande gevat, ook met AfriForum en die bewarea strategies begin  patrolleer. Tydens die patrollies is op talle strikke, sommige met die dooie diere nog daarin, afgekom. Ander gemeenskappe word aangemoedig om die voorbeeld van Buffelsdrift te volg. AfriForum en die Buffelsdrift-bewarea bedank diegene wat aan die projek deelgeneem het opreg, soos die SA Polisie se Landelike Beveiligingseenheid, Tshwane Metropolisie berede eenheid, Gauteng Natuurbewaring, lede van Praesidium Buurtwag, inwoners van die Bewarea, asook lede van die gemeenskap van buite die bewarea,” aldus die mediaverklaring. Vir meer besonderhede, kontak Dicks Dietrichsen by 082 875 0018.

Kategorie: Omgewing

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."