Twee kersiefeeste maar nie vir prys van een
Kommentaar (1)
06/09/12
· Redaksie
Die gewilde Oos-Vystaatse Kersiefees 15 tot 17 November kry vanjaar ‘n stiefboetie by in die vorm van ’n fees genaamd Kersiekaperjolle wat 16 tot 18 November deur mense van Clocolan aangebied word. Laasgenoemde sê dat dit aanvullend is tot die Kersiefees en nie daarmee meeding nie. Daarenteen sê die organiseerders van die Kersiefees hulle sien dat die twee geleenthede mekaar nie komplementeer nie, maar inderdaad teen mekaar afgespeel word. Hoe dit ookal sy, dit is duidelik dat die organiseerders van die twee geleenthede oor ‘n paar glasies kersielikeur koppe bymekaar sal moet sit, anders gaan die kersiesboomspaanders waarskynlik waai.
Du Preez - 06/09/12 om 05:07:59
Dalk het die kersiefees organiseerders 'n paar jaar te lank op hul ouere gerus eerder as om proaktief hul wees te verbeter en bemark. vernaam na die vlaag van geweld en negatiewe publisiteit wat Ficksburg die laaste jaar of so beleef.
Ek antisipeer die 2 feeste sal bots en dan skuif die hele ding sommer na Clarens.
Lewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."