wordpress visitor
Droogtes in VSA jaag voedselpryse op - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Droogtes in VSA jaag voedselpryse op

Kommentaar (1)

06/09/12

· Redaksie

Langdurige, wydverspreide droogtes in die VSA het meegebring dat die land die kleinste soja-oes in 10 jaar en die kleinste mielie-oes in 17 jaar verwag. Gelvolglik skiet mielie- en sojapryse die hoogte in, met ‘n ewe opwaartse spiraaleffek op voedselpryse op winkelrakke. In die deelstaat Illinois is 100 van die 102 distrikte tot rampgebiede verklaar, wat beteken dat boere vir noodlenings teen lae rentekoerse kan kwalifiseer. Verder word sowat 40% van die VSA se mielies gebruik om etanol te vervaardig, wat nou ook dié bedryf onder druk plaas. Die algemene verwagting is dat hierdie graanverliese voedselpryse wêreldwyd gaan opjaag.

Kategorie: Ekonomie

Francois du Plessis - 07/09/12 om 10:25:27

Alle pryse gebaseer op globale prys as dit by verkoop van produkte aan jan publiek kop maar die arme SA boere kry nie wereld pryse vir hul produkte nie, die middelman loop weg met Room. Dit word tyd om die paar boere wat oorgebly te vertroetel regverdig behandel. dit is belangrik ver ons eie afhanklikheid van wereld. Ons maak goedkoop brandstof in SA maar betaal wereld pryse.Mediese vondse maak miljarde wins vir aandeel houers en arme pasiente betaal alie af vir minder en word soos hoenders behandel

Lewer kommentaar op Francois du Plessis
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."