wordpress visitor
VS-munisipaliteite water deur vingers - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

VS-munisipaliteite water deur vingers

Kommentaar (0)

06/09/12

· Redaksie

Volgens syfers verstrek in die Parlement deur Minister van Waterwese Edna Molewa verloor Vrystaatse munisipaliteite meer as 8 miljard liter water per maand. Die Mangaung Metro Munisipaliteit verloor maandeliks presies die helfte van sy watervoorraad. Volgens die syfers verstrek, beloop die gemiddelde hoeveelheid water per maand wat deur die 20 munisipaliteite in die Vrystaat verloor word, 8,65 miljoen kiloliter, met een kiloliter = 1 000 liter. Die groot redes vir die waterverliese is netwerklekkasies en onwettige wateraftapping.

Kategorie: Dienslewering

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."