wordpress visitor
Solidariteit veldtog teen Woolworths - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Solidariteit veldtog teen Woolworths

Kommentaar (6)

06/09/12

· Redaksie

Solidariteit het’n grootskaalse openbare veldtog teen Woolworths van stapel gestuur nadat die winkelgroep nie advertensies vir poste, waarvoor slegs swart kandidate oorweeg sal word, teruggetrek het nie. Die veldtog, met die klinkreël Woolworse: Making a differentiation, word op sosiale media gedryf en deur duisende protesboodskappe aan die bestuur van Woolworths te stuur. Die publiek kan protesbriewe oor die Woolworths-kwotas deur middel van die webwerf www.solidariteit.co.za aan die groep stuur, terwyl die veldtog ook op Twitter by #Woolworths gevolg kan word. Volgens die jongste Bloomberg-indeks het Woolworths se aandeelprys met meer as 3% geval sedert die rasstorm oor sy aanstellingebeleid losgebars het. Letterlik derduisende mense laat weet op verskillende kuberplatforms dat Woolies die laaste van hulle en hul geld gesien het. Uit die kuberkommentaar kom egter na vore dat die land erg rasgepolariseerd is. Daar is swart deelnemers wat ook meen Woolworths beledig eintlik swart mense deur mededinging van ander rassegroepe by verstek uit te skakel, en dat Woolies se beleid niks anders as rassepaternalisme is nie. Erg rassistiese taal word egter ook oor en weer gebruik.

Kategorie:

Louise Snyman - 06/09/12 om 05:30:10

As mense onder die wanindruk verkeer dat dinge beter gaan word dan is dit so sad. Hierdie is een van absolute rasse aanvalle van Woolworths. Dit is skokkend!!!

Lewer kommentaar op Louise Snyman
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Andre Nienaber - 06/09/12 om 09:20:18

Ek se as Woolworths nie werk geleenthede aan ons Blankes gee nie dan boikot ons hulle

Lewer kommentaar op Andre Nienaber
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Johann Marx - 07/09/12 om 07:09:05

Siestog.....asof slegs EEN blanke Suid Afrikaner al OOIT by 'n Woolies ingestap het en beswaar gemaak het oor hulle "bedien" word deur 'n persoon van 'n ander etniese groep? Nie wat ek van weet nie....en nou skop en skree ons oor Woolies nie blankes in diens wil neem nie? Hier in Johannesburg se snob-voorstede...waar die blankes nou nie deur hulle vriende "gesien" kan word in Woolies nie....maar hulle ook nie kan klaarkom sonder Woolies se organiese Snoek-patee nie....word die huishulp met 'n mandjie en kredietkaart en 'n lysie gestuur om die nodige te gaan kry!!! What's the damn difference??? Plaas dat Suid Afrika begin om liewer Sasol...wat gebou met ons belasting-geld, en met ons steenkool goedkoop petrol produseer en dan teen duur Internasionale markpryse aan ons terug verkoop...boikot...en dwing om vir ons tot voordeel te wees........kibbel ons oor "onbenullighede" soos Woolies wat nie witmense wil aanstel nie. Dis Woolies se goeie reg om aan te stel wie hulle wil.....en as jy nie goed genoeg is vir die pos nie, dan is jy nie, finish en klaar. As Woolies tevrede is om werkers aan te stel wat staak, toyi-toyi, steel, breek, plunder, lui is...en die maatskappy skade aanrig...laat hulle. Ek koop laaaankal nie meer by Woolies nie, en ook nie by Sasol nie....maar ek skree nie my kop af daaroor op elke sosiale blad nie!! Word wakker, minderheid van 'n minderheid in Suid Afrika!!! Julle kan al jare lank nie meer 'n "impak" maak nie.....nie op enige gebied nie!

Lewer kommentaar op Johann Marx
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Willie Haywood - 07/09/12 om 09:00:06

Alle blankes moet net onttrek en gladnie meer by Woolworths koop nie dan sal hulle beslis hul GATTE sien!

Lewer kommentaar op Willie Haywood
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Charl - 07/09/12 om 09:07:26

Woolies se CEO, Ian Moir slaan nou lekker vure dood deur nou e-mails na al hul kaart houers te stuur... die feit bly staan, dis tyd dat die regering (en companies) veranderinge rondom die EE & BBBEE wetgewing moet doen! Hoe kan hulle na 18 jaar van demokrasie nog teen jong mense van 18jaar oud diskrimeneer as gevolg van hul vel kleur. Hulle behoort almal net op kwlifikasies/ondervinding aangestel word…

Lewer kommentaar op Charl
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Francois du Plessis - 07/09/12 om 09:51:04

Woolies se kwaliteit is klaar swak kyk maar hoeveel van hul items "made in China" Ek het vir my verjaarsdag met 'n geskenkbewys 'n casual kortmou hemp gekoop van amper R400.00 en met die eerste was het meeste nate losgetrek, ek het wel krediet gekry maar niks verder gekoop nie. Soos die Sjinese bemark hulle produkte gemik op swart mark. dis 'n logiese besluit want dit is ons grootste mark in RSA so hulle kan maar aanstel net wie hulle wil. Woolies is klaar vol cheapies met wilde pryse. Ons loop nie met toe oe rond nie!!!

Lewer kommentaar op Francois du Plessis
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sê:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sê:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sê:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sê:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."