wordpress visitor
Mangaung Munisipaliteit ’n dag-en-half van bankrotskap af - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Mangaung Munisipaliteit ’n dag-en-half van bankrotskap af

Kommentaar (0)

11/09/12

·

Volgens prof. Kobus Lazenby van die DA in die Mangaung Metro Raad het die munisipaliteit tans net genoeg fondse om een-en-‘n-half dag se uitgawes te dek, terwyl daar veronderstel is om finansieël veiligheidshalwe genoeg te wees om drie maande se uitgawes te dek. ‘n Jaar gelede het die munisipaliteit R201 vir elke rand skuld gehad, maar dit het afgeneem tot net R102 vir elke rand. Dít laat die rooiligte flicker, aldys Lazenby. Inmiddels is vroeër gerapporteer dat die munisipaliteit ‘n bedryfsverlies van miljoene rande elke maand ly, terwyl die totale bedrag wat aan die munisipaliteit geskuld word, meer as R1,5 miljard beloop.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

23/05/13 om 07:51:47

Cosatu vra sanksies teen blanke boere

cbc sę:

"Ja, byt maar die hand wat jou kos gee en kyk waar jy volgende jaar gaan kos..."


18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."