wordpress visitor
Nuwe kindersang CD - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Nuwe kindersang CD

Kommentaar (0)

19/09/12

·

Oom Jan sny koring? Oupa se Ford? Skoppelmaai? Môre juffrou, môre klas? Kom deel saam in die vreugde van Anna Rudolph se pragtige Afrikaanse kindermusiek kultuurerfenis en laat jou kinders en kleinkinders (4-12 jaar) hierdie liedjies sing. Bewaar en hervestig ons Afrikaanse sangkultuur met 45 uitstekende kinderliedjies. Prys R130 per stel of R65 per CD en R65 per musiekboek. Bestel by Irma Liebenberg by irmalieb@gmail.com of faks 086 636 2253 of sel 082 978 9798.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."