wordpress visitor
Kroniek van die SA Weermag 1912-1994 - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Kroniek van die SA Weermag 1912-1994

Kommentaar (0)

19/09/12

·

‘n Krygshistoriese elektroniese herdenkingspublikasie getiteld Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1994) deur CJ Nöthling, ‘n afgetrede Weermagoffisier, het pas die lig gesien. Met hierdie publikasie word onder meer die stigting van die Unieverdedigingsmag / Suid-Afrikaanse Weermag 100 jaar gelede (1 Julie 1912) gedenk. Dit dien ook as huldeblyk aan die manne en vroue wat oor 82 jaar met onderskeiding in die UVM / SAW gedien het. Die digitale herdenkingspublikasie is op kompakskyf teen R100 beskikbaar. Die boek van 250 bladsye bevat geen foto’s nie. Navrae: CJ Nöthling, sel 072 336 2096 / tel 012 803 0067 / epos samhic1@absamail.co.za.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."