Slegs een SA universiteit onder Top 200
Kommentaar (1)
19/09/12
·
Slegs die Universiteit van Kaapstad kon die jongste lys van Quacquarelli Symbols (QS) University Rankings van Top 200 universiteite in die wêreld haal - Ikeys het die 154 de plek ingeneem. Volgens QS is die Massachusetts Institute for Technology nou die wêreld se topuniversiteit, gevolg deur Cambridge, met Harvard wat die derde plek inneem. Cambridge was in die voorafgaande jare die topuniversiteit. Die bekende Oxford is in die 5de plek, met Yale in die sewende. Verskeie Australiese universiteite vaar beter as enige Suid-Afrikaanse instelling, met die Australian National University wat in die 24ste plek die toppresteerder van Doer Onder is.
Carries - 20/09/12 om 08:34:48
Die verwoester van ons land se standaarde se naam is Affirmative Action - by universiteite , regering , plaaslike owerhede , noem dit en dis daar - onbevoegdes aan stuur en so daal die standaarde - nie dat ek dit aanvaar nie , maar ek het vrede gemaak met die werklikheid dat ek in Afrika woon en enigiets positiefs net genade is.
Lewer kommentaar op CarriesLewer kommentaar op hierdie berig













18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet gekheid
jaap sę:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sę:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sę:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sę:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."