SAUK weer in korrupsie
Kommentaar (0)
27/09/12
· Redaksie
Die een topbestuur na die ander van die SAUK beland in ’n moeras van korrupsie. Die jongste is dat die huidige finansiële hoof, me. Gugu Duda, formeel van finansiële wanbestuur aangekla word. Sy is maar in Februarie vanjaar in die pos aangestel. Dit gaan oor ’n borgskap van R3 miljoen wat die SAUK toegeken het aan ’n inligtingstegnologie-indaba wat deur die Minister van Kommunikasie aangebied is. Dié bedrag het R1 miljoen kontant ingesluit. Die borgskap is na bewering toegeken sonder die medewete van die direksie wat sulke borgskappe moet goedkeur.
Kategorie: Korrupsie
Lewer kommentaar op hierdie berig













16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sę:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sę:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sę:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sę:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."