wordpress visitor
Contralesa-president spoor grondgryp aan - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Contralesa-president spoor grondgryp aan

Kommentaar (1)

27/09/12

· Redaksie

Die president van die Kongres van Tradisionele Leiers (Contralesa), hoofman Phathekile Holomisa, het Suid-Afrikaners aangespoor om “op te staan en volgende jaar grond terug te eis van die wit minderheid.” Volgens Holomisa is grond nie by swartmense gekoop nie, maar met geweld deur blankes afgeneem. Hy het gepraat by ‘n herdenkingslesing ter ere van “struggle held” McGregor Mgolombana by Dikishe buite Mthatha in die Oos-Kaap. Mgolombana het destyds landuit gevlug omdat hy weerstand teen gedwonge verskuiwings gebied het. Holomisa het gesê: “Ons moet ons voorberei vir ‘n stryd volgende jaar vir die herstel van grond sodat ons nie langer ‘n situasie het waar 87% van die grond in blanke hande is en 13% in besit is van swartmense nie.”

Kategorie:

Bart Diedericks - 29/09/12 om 08:57:34

Net om te weet dat Natal se grondoudit reeds deur KwaNalu gedoen is.Alleen 17% is nog in blanke besit.Die OVS lyk anders,80% in blanke besit...AgriNWes is nou besig met hul oudit en behoort end Nov beskikbaar te wees. Dit moet so gedoen word om eens en vir altyd die regte syfer op die tafel te kry om die verouderde syfer [soos Holomisa kwoteer]uit te vee.

Lewer kommentaar op Bart Diedericks
Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."