wordpress visitor
TLU SA vier 115de bestaansjaar - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

TLU SA vier 115de bestaansjaar

Kommentaar (0)

27/09/12

· Redaksie

TLU SA vier tans sy 115de bestaansjaar tydens die jaarkongres wat in Pretoria gehou word. Volgens TLU SA het uit inisiatiewe wat die organisasie tydens sy geskiedenis geneem het, gelei tot die totstandkoming van die o.m. Departement van Landbou, die Landbank, SA Stamboek en die ou SA Landbou-Unie, tans Agri SA. Tydens die jaarkongres sal TLU SA sy besprekingsdokument, Na ’n nuwe landbou revolusie en ekonomiese bemagtiging bekendstel. Die dokument is reeds aan die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye oorhandig. Sprekers  wat by die kongres optree, sluit in die ekonoom Mike Schussler, prof. Johan Kirsten van die Universiteit van Pretoria, prof Roland Schulze en dr. Dirk Hermann van Solidariteit van Solidariteit. Die tweede dag se kongres is agter geslote deure vir TLU SA lede alleen.

Kategorie:

Lewer kommentaar op hierdie berig

Naam:
Epos (word nie vertoon nie):
Jou kommentaar:
Kode:
Los asb. die volgende veld leeg, (sekuriteitsdoeleindes):
Vul asb. die sekuriteitskode in:

In die nuus

Gesprekke aan die gang

24/05/13 om 08:35:45

Op die Markplein

Carries sę:

"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."


23/05/13 om 03:45:47

Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid

Piet Mulder sę:

"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."


23/05/13 om 12:03:55

Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis

Jaco de Beer sę:

"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."


24/05/13 om 08:39:08

Verpolitisering van onderwys

Carries sę:

"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."